nou wat gaan hier aan?

Go down

nou wat gaan hier aan?

Pos  Spikkels on Wed Feb 10, 2010 12:46 pm

dat niemand chat nie? Julle te besig?

Eks nogsteeds siek - jis ek vrek sommer - wens dit wil oorgaan. Het gisteroggend 'n afspraak by die dr gemaak, die vrou se toe vir my hulle is baie besig maar ek kan 4:15 inkom

wel, 4:15 daar aangekom, toe staan ek vir seker 5min voor die deur wat hulle nie eers oopmaak nie, daars seker 6 mense in die wagkamer wat sit en wag vir die dr en 'n vrou staan buite by my, ek vra haar toe wanner haar afpsraak is, sy se toe 4:15 Evil or Very Mad jis toe stip ek my moer - ekt spesifiek gevra of ek na iemand anders toe moet gaan oor hulle so besig is, toe reken sy nee, dis ok hulle kan daai tyd help.

Ekt toe sommer net vir die girl wat buite saam my gewag het gese sy moet vir die ontvangsdame se ekt gekanselleer.

Kannie glo hulle het my so rondgedonner nie
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 35

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.forumotion.net

Terug na bo Go down

Re: nou wat gaan hier aan?

Pos  everfresh on Wed Feb 10, 2010 1:00 pm

ek het nou die dag 3h 'n afspraak gehad, kom daar BETYDS, ek sit en wag tot 4h toe, eers 4:30 daar uitgestap, dis belaglik.
avatar
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: nou wat gaan hier aan?

Pos  UdderCow on Wed Feb 10, 2010 1:42 pm

daar is niks so erg soos sit en wag vir 'n dr nie.. veral as jy afvat bd werk. jy moet jou tyd so fyn sny dan moet jy nog sit en duime rol by hulle..
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 46
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: nou wat gaan hier aan?

Pos  Juan-se-koei on Wed Feb 10, 2010 1:52 pm

Dis bleddie swak dien Spikkels. Hoop jy voel gou beter!!

Ek is biekie besig, maar ek loer elke nou en dan in
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: nou wat gaan hier aan?

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.